Contact

Almal hier by skietbaan het n groot voorliefde vir gewere sowel as die sport van skiet. Vir daardie rede het ons besluit om n plek daar te stel waar nie net mense wat al vir jare skiet nie, maar ook mense wat graag wil begin skiet of net nie gemaklik is met hulle gewere nie, kan kom om hulp en bystand te ontvang.

For more information

You can also chat to us directly via Facebook Messenger on the right hand side of the page , or visit our Facebook page and chat to us there, you can find it under https://web.facebook.com/Skietbaan

CONTACT US

Vind asseblief hier al ons kontak inligting, U is welkom om ons te email of skakel , maar kom gerus by die skietbaan verby, daar is n lieflike kofie winkel.

Skietbaan.co.za (Pty) Ltd.
114 Mokwa straat, Pretoria Oos, N4 Gateway park
Email:adriaan@skietbaan.co.za or francois@skietbaan.co.za

Phone us on: 0663367310 or : 0817528071

You can also join our online community by clicking the link below and joining us on slack

slack 0 / 83

You can also mail us adriaan@skietbaan.co.za and francois@skietbaan.co.za